VIEWING ACCOMMODATION IN CENTURION

You are viewing all accommodation in CENTURION - CLUBVIEW

Back to all View Next List Accommodation

Full Board in Clubview

4 4 4

Full Board in Clubview

Ons bied ruim gemeubileerde kamers met en-suite stort, wasbak toilet. Elke kamer het 3/4 bed met beddegoed, handdoeke, yskassie, ketel, breekgoed (ens), kassie vir ontbytkos, lessenaar en stoel. Ons tarief sluit in wasgoed 1 maal per week asook 4 tuisgekookte aandetes per week (Maandae tot Donderdae). Jy moet self sorg vir ontbyt. Die kombuis is beskikbaar vir kosmaak oor naweke, maar jy moet skoonmaak as jy klaar is. Ons het ook 'n groot yskas/vrieskas en mikrogolfoond beskikbaar vir studente se gebruik. Die kamers word een maal per week gediens wanneer ons handdoeke en beddegoed ruil. Jy moet self jou bed opmaak. Ons het 2 braaiplekke en kuierplekke in die tuin. Vriende en familie is welkom om te kom kuier, maar nie te oornag nie. Daar is genoeg parkering binne die erf. Ons is om die hoek van Clubview Corner met 'n Spar, pizzaplek, (lekker) Chinese wegneemetes, Indiese restaurant, Burger Bistro, apteek, Mica Hardware. Ons is ook 2 km vanaf die Clubview/Lyttelton afrit op die N14 hoofweg (Ben Schoeman). Ons bied ook verblyf vir Ma en Pa wat wil kom kuier. Ons tariewe begin by R6000 tot R6500 per maand. Deposit word vereis. Ons kontrak is aanpasbaar volgens kursestydperk. Kontak Andrew by 082-428-7410 vir 'n aansoekvorm.

Property Details

  • Type of Property
  • Erf Size
  • Floor Size
  • Listing Date
  • House
  • N/A
  • N/A
  • 12/31/2020

Rooms


  • Bedroom(s)
  • Bathroom(s)
  • Kitchen
  • 4
  • 4
  • Equiped

Reception Rooms


  • Lounge
  • Dining Room
  • 0
  • 0

External Features


  • Garage Type
  • Garage Count
  • Garden
  • Pool
  • Open
  • 4
  • Yes
  • No

Extra


  • Electricity
  • Wifi
  • Dstv
  • Included
  • Yes
  • No

Additional


Rooms are fully furnished but not equipped for self cater. We offer full board.


Contact Agent

Contact No: 0824287410
Email: andrew.nel@polka.co.za

Send a message

Advertisement

Latest Accommodation

+ Property News
Property News
+ Student Guidelines
Student Guidelines
+ Upcomming Events
Upcomming Events
+ List Accommodation
List Accommodation